Vrae en antwoorde
Wat is die veiligste manier vir my om aan te meld?
Meld aan met 'n Google-rekening wat twee-faktor-verifikasie aangeskakel het.
Waar word die data gestoor? Is dit veilig?
Hourglass stoor jou data in `n secure infrastructure met reduntant systems en sterk enkripsie. Streng sekuriteit maatreels en deurlopende monitering help om jou data te beskerm. Daarbenewens, E2E enkripsie kan geaktiveer word vir bykomende sekuriteit. Gaan asseblief die riglyne van die plaaslike takkantoor na om te verseker dat jou gebruik van Hourglass compliant is.
Is die ontwikkelaars en instandhouers van Hourglass Jehovah se Getuies?
Ja. Hourglass is geskep deur broers wat ywerig na hul aanwysings wil omsien met behulp van moderne tegnologie.
Hoeveel kos dit om Hourglass te gebruik?
Anders as sommige programme wat vir gemeentes ontwerp is, word Hourglass nie as 'n winsgewende besigheid bedryf nie.
Daar is geen betaling nodig om Hourglass te gebruik nie, maar dit kos elke maand geld om dit beskikbaar te stel. Skenkings word baie waardeer.
Is Hourglass compliant with the data protection laws in my country (e.g. GDPR)?
Yes, Hourglass complies with GDPR and similar privacy laws in other countries. The privacy policy, terms of service, and Global Data Processing Agreement located at hourglass-app.com provide details. Geographic data storage locations and any transfers between them are protected by appropriate safeguards, including Standard Contractual Clauses.
Kan ek help om Hourglass in 'n ander taal te vertaal?
As jy wil help om te vertaal, kontak ons asseblief deur die inligting hieronder te gebruik.
SMPW
Hoeveel kos dit?
Daar`s geen koste nie. Alle koste word deur jou vrywillige donasies gedek.
Wie kan sign up?
Terwyl daar geen beperkings op die oomblik is wie kan sign up nie, let asseblief op die volgende:
- Die doel van die hulpmiddel is om ondersteuning te gee aan die pogings vir SPESIALE METRO-GETUIENISWERK in die onderskeie tak gebiede van Jehovah se Getuies wêreldwyd.
- Soortgelyke pogings wat nie deur die plaaslike takkantoor ondersteun word nie kan ook registreer.
- Slegs een registrasie per stad word toegelaat.
- Gemeentes wat hulle plaaslike publieke getuieniswerk wil organiseer moet die gemeente se rekening gebruik en nie vir SMPW sign up nie.
Moet die gemeentes waaraan verkondigers behoort Hourglass gebruik?
Nee
Wat as die verkondiger alreeds `n rekening met `n gemeente het?
Hulle moet aanhou om hulle rekening te gebruik. Hulle sal `n uitnodiging sien om by SMPW zone aan te sluit.
Kan `n verkondiger `n rekening het met meer as een SMPW zone op `n tyd?
Nee, `n verkondiger kan slegs gekoppel word aan een SMPW zone op `n slag. Wanneer `n uitnodiging aanvaar word vir `n ander zone sal die verkondiger na daai zone verskuif word.
Kan `n besoeker by die skedule gevoeg word?
Hulle moet `n rekening gegee word soos enige ander verkondiger. As hulle geassosieer word met `n ander SMPW zone, moet hulle jou uitnodiging aanvaar om te skuif na jou zone en dan `n nuwe uitnoding aanvaar na hulle vorige zone wanneer hulle teruggaan huis toe.